| Modulekode | DNP 354 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | N.B.: DNP 354 moet voltooi word vóór DNP 353. Primere kuratiewe verpleging vir algemene en ongekompliseerde siektetoestande. Algemene en ongekompliseerde gesondheidsprobleme verwant aan die kardiovaskulêre, respiratoriese, spysvertering-, neurologiese, muskulo-skeletale en genito-urinêre stelsel, en infeksiesiektes van die baba- en kinderjare, volwassenheid en die bejaarde. Klagtes in verband met die oë. Muskulo-skeletale pyn/disfunksie en nie-traumatiese been/gewrigspyn. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262 |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App